Republiek Komi

Republiek van Komi
Коми Республика
Die ligging van Komi in Rusland.
Die ligging van Komi in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Noordwes
Ekonomiese streek Noord
Stigting 22 Augustus 1921
Regering
Hoofstad Siktifkar
Leier Wladimir Oejba
Amp Hoof
Wetgewer Staatsraad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 901 189
Volgorde 58ste
Digtheid 2,17/km2
Stedelik 76,9%
Plattelands 23,1%
Statistiek
Oppervlakte 415 900 km2
Volgorde 13de
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 11
Amptelike tale Russies, Komi-Sirjeens
Webtuiste http://www.rkomi.ru/en/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Die Republiek van Komi (Russies: Республика Коми) is ’n outonome republiek (’n deelgebied van Rusland) wat in die noordoostelike hoek van Europese Rusland lê. Die Oeralgebergte vorm die oosgrens. Die belangrikste riviere is die Petsjora in die noorde en die Witsjegda in die suide. ’n Kwart van die bevolking praat Komi-Sirjeens, ’n Fins-Oegriese taal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search